Skip to product information
1 of 1

Mariëtha

MOLA Appliek met 'n Verskil

MOLA Appliek met 'n Verskil

Regular price R 350.00 ZAR
Regular price Sale price R 350.00 ZAR
Sale Sold out
Mola: appliek met 'n verskil stel dié uitsonderlike handwerkvorm van die Kuna-Indiane van die San Blas-eilande in Sentraal-Amerika stapsgewys aan naaldwerksters bekend.

Stapsgewyse aanwysings, duidelike ontwerpe en volkleurfoto's stel almal in staat om hierdie kleurryke naaldwerkvorm te bemeester. Die 25 ontwerpe sluit tradisionele Kuna-molas in asook versierings vir artikels soos kledingstukke, kussings, tafelmatjies en muurbehangsels.

Marie Peacey

View full details